Baie dankie aan Kambro Accommodation and Farmstall vir julle ongelooflike gasvryheid. Ons het dit regtig baie geniet om by julle te kampeer. Julle het ons sommer van die eerste oomblik af tuis laat voel. LekkeR Kampplekke sal beslis weer kom kuier.


Bly geseënd en alles van die beste vir julle. Ons oorhandig aan julle die LekkeR Kampplekke APPROVED sertifikaat.

